•|120419|• Jy was bittersoet, sout van die aarde, maar ek kan sien dat die lewe al sy tol geëis het. Jy was stralende lig uit ‘n donker verlede, maar êrens het die son gaan sak in jou lewe. Ek was middelmatig met groot drome, verhard deur verlede. Nou eers die Lig ontdek in soveel verwondering. Sien, ek was die son en jy die maan, hierdie sonsverduistering is ongedaan. Jy sal my weer sien skyn en ek hoop met alles in my dat jy die Lewe sal vind - een laaste keer. -f . #vry #dans #houmoed #gedig #digkuns #somsdig #digter #instagramgedigte #vosverhale #afrikaans #afrikuns #taalvanmyhart #dromer #gered #geliefd #loved #beloved #student #Friday #Friyay #dreamer #foxtales https://www.instagram.com/p/BwKUeK-BZ5_/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=c47giu7o4slr











