Cape Point, South Africa Gulls weave and dive in the deep waters off this rocky headland - with its powerful lighthouse perched some 87-m above the pounding surf.
Kaappunt, Suid-Afrika Seemeeue sweef en duik in die diep water van die rotsagtige landhoof - met sy kragtige vuurtoren geleë sowat 87 meter bokant die bruisende branders
















