aangepas
ek het jou kortliks aangepas
jy het my weggesteek in jou kas
ek het jou toegelaat
om my aan te trek wanneer jy kaal voel
ek het agteroor gebuig
om alles te verstaan wat jy bedoel
jou seer het my glimlag weggespoel
seen from Türkiye

seen from Australia
seen from Lithuania

seen from United Kingdom
seen from Germany
seen from United Kingdom

seen from Greece
seen from United Kingdom
seen from China

seen from Lithuania

seen from United Kingdom
seen from China
seen from Türkiye
seen from Germany
seen from Malaysia
seen from United States
seen from Yemen

seen from Switzerland

seen from United Kingdom
seen from Greece
aangepas
ek het jou kortliks aangepas
jy het my weggesteek in jou kas
ek het jou toegelaat
om my aan te trek wanneer jy kaal voel
ek het agteroor gebuig
om alles te verstaan wat jy bedoel
jou seer het my glimlag weggespoel

Anya is live and ready to show you everything. Watch her strip, dance, and perform exclusive shows just for you. Interact in real-time and make your fantasies come true.
Free to watch • No registration required • HD streaming
MASKERS Soekie Sandra Krog As iemand my sou vra Hoekom ek ‘n masker dra Dan sal ek net vir hom sê Dis wat ons President wil hê Wanneer ek weer skool toe gaan Kan ek net - met ‘n masker aan Oor my neus en oor my mond Dit hou glo die hele wêreld gesond As ek sonder ‘n masker hoes of nies Maak ek net al die mense vies Want dalk steek iemand met die virus aan En word siek en moet hospitaal toe gaan Ek haak die masker oor my ore Anders raak dit gou verlore En vanaand moet ek die masker was En weer aansit voor die skool se klas Ek kan daarmee nie lekker eet nie Ek hoe moet ek nou alles ruik? Ek hoor nie mooi as iemand praat nie Ek sien dat almal baie snaaks lyk ! Hierdie siekte is glad nie ‘n grap nie Hulle sê dat ek nie eers my gesig kan krap nie! Vir eers is sport en buitemuurs uit Ag wanneer het hulle dit besluit? Ek moet vêr weg sit van al my maats En juffrou-drukkies is nou skaars Ek spuit gereeld my hande skoon Dat geen ‘Corona’ op my kan woon Maar gelukkig is dit net vir ‘n tyd Dan smyt ons al die maskers uit En speel met almal dat dit so bars Sonder om TIEN KEER HANDE TE WAS ! #drajoumasker #wearyourmask #maskup maskonstyleon #afrikaansmytaal #afrikaansegedigte #afrikaanshuistaal #masks4all #saftyfirst #covid_19 #salocal (at South Africa) https://www.instagram.com/p/CIWj_LkH48X/?igshid=v2m1vxwr1xje