Cosmic Funnies
tumblr dot com
Doug Jones
🩵 avery cochrane 🩵
PUT YOUR BEARD IN MY MOUTH
Sade Olutola
h
art blog(derogatory)
I'd rather be in outer space 🛸

titsay
$LAYYYTER
Mike Driver
almost home
Xuebing Du

❣ Chile in a Photography ❣
Keni
sheepfilms

Discoholic 🪩
todays bird

seen from Malaysia
seen from Germany

seen from T1
seen from United States
seen from United States

seen from Brazil
seen from United States

seen from Canada

seen from Iraq
seen from United States

seen from United Kingdom
seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from United States

seen from United States

seen from United States
@famelicus7

Anya is live and ready to show you everything. Watch her strip, dance, and perform exclusive shows just for you. Interact in real-time and make your fantasies come true.
Free to watch • No registration required • HD streaming
Hoe lyk n retoriese vraagtekren (restoriesevraagteken).
Stom gevalle engel gestuur om te gil, sy stem is stil, gevalle engel gestuur om, om te koop, gevalle engel om die strop om my kop te knoop, gevalle engel gekom net om wegteloop.

Anya is live and ready to show you everything. Watch her strip, dance, and perform exclusive shows just for you. Interact in real-time and make your fantasies come true.
Free to watch • No registration required • HD streaming
and i feel like i’m being eaten by a thousand million shivering furry holes and i know that in the morning i will wake up in the shivering cold and the spiderman is always hungry
Hitte smoor koue maar,
Koue is hulploos in hel
Veronderstel:
As koue ook hitte is
Is ek ook net hulploos
Pluis uit hierdie pyn
Want hys agtervolgend en obsessief
Opsoek na my
Kry jy in die hel rus
Wat deur jou in my gestig is
Hier gaan die winter weer
Om my van jou af, af te skeur
Buite is blou lig
Maar wat is somer nou,
as ek sonder jou is
Niks verstaan my hier nie En ek verstaan Niks En vul die liefde in my oortollige kop Soos hy sy eie rol vertolk in My oortollige hart van haat En in n oorvloed van niks Het n oortollige hart van haat N oortollige hart passief geraak
Goeie naand my naam is piet
Ekt gistraand myself geskiet
Ekt eers gebid en daar was wind
Maar alles anders was stil
Meskien is ek die Duiwel se kind
Meskien is God net doof
Meskien is ek net blind
Ploeg die waarheid 'n Di-gesentiseerde frase is biskruit:
"die waarheid maak seer, plant 'n patroon en kyk wat gebeur":
Multi-kulturele globale kreud Uitgeput om te verseker Dat niemand ooit weet
Blok oes formasie, om dwaling te voorkom (Vir logies en praktiese redes) 'n (Herhalde) Monokroom patroon
Gepolychromeerd vermom
(Vir logies en praktiese lewens)
Deur jou doem-klug om jou strop te graveer Om toekomstige oog-klap waarhede Ewig te versteur
Het ek al ooit gewonder wat my denke dryf Want jy doen nie
In my neofilisme bly die gedagte uitsluitlik
My konstante beminde

Anya is live and ready to show you everything. Watch her strip, dance, and perform exclusive shows just for you. Interact in real-time and make your fantasies come true.
Free to watch • No registration required • HD streaming
Daglig
krag honger dier
In weefsel in gevelg
In geweef in natuur
In 'n donker eensaam-magdom
Vertrap selfs deur die gesentraliseerde soeke
Na selflose plesier
Wat is daar mooier
As om jou kluis sonder terug-hou verhuur,
Aan iemand wat hom vergod aan jou
En jy aan hom
Dan hoor jy die krag-honger-hond
Met sy krag-honger-gluur
Hy kom om jou en jou krag-honger-voorlegging
Na jou krag, honger, hok toe terug te stuur
Die wolke skyn
Die son deur
Dis swart pyn
En swak seer
Dis in aleen-lag en saam-treur
En is vas
In alles wat esoteriese harte beheer
Dit is bloei-weer
Even in worshiping eyes
An endless bridge
A gaunt and weary longing
For the new version
Of an old repeated farce
Ek verlang na die ouer weergawe van ‘n nuwe gesig
Ek word sporadies wakker (swakker)
En verlang na die ouer weergawe van ‘n nuwe gedig
Alles om my: heeltyd vlakker,
Selfs in aanbiddende oë
Is daar ‘n eindelose brug:-
‘n Uitgeteerde, moeë verlange-
Na die nuwe weergawe
Van “Jou” ou, herhaalde klug.

Anya is live and ready to show you everything. Watch her strip, dance, and perform exclusive shows just for you. Interact in real-time and make your fantasies come true.
Free to watch • No registration required • HD streaming
"Fuck "quotes",- "quote" "yourself""""
Famine Famelicus
Paroxysm.