Wesley Herfsbruin WB Conradie. Lief sonder perke. Lag in oorvloed. Lewe sonder perke. ‘n Opregte hart van goud gekleë in rooi. Ek vier jou vandag! Gelukkig is ek om deel van jou verhaal te wees. Dankie vir jou medelye en onvoorwaardelike egtheid. Dankie vir jou menswees en merkwaardige styl. Agt-en-twintig het nog nooit só goed gelyk nie. Ek hoop hierdie dag is ekstra soos jy! As jy hierdie skat ken, ken jy impulsiewe uitstappies en foto-sessies. Dan ken jy lewe in oorvloed. Dan ken jy lag uit die maag en huil op die bank. Dan ken jy diepte en vreugde. Diensbaarheid en die vermoë om awkwardly daar daar te staan Met soveel oë op jou. Lief vir jou WB! #liefdewen #yassguy #hbd #photographeroftheyear #celebrateyou #love #brother #compassionate #28 #okaybye https://www.instagram.com/p/BvdcU22BxFF/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=1r8zplbf15d1d












