glinsterende waterpoele
Vanmiddag sit ek voor my tikmasjien en die hitte hang so stil in die vertrek rond, elke nou en dan stoot die kleine windjie die hitte so bietjie rond, maar hy bly hier.
Ek wonder oor of daar iewers ‘n plekkie naby is waar ek alleen kan gaan kamp vir ‘n…
View Post















