Klaar heerlike watterblommetjie potjie in gister. Wees trots van jou erfenis en almal sterkte met die 4 dae week wat kom. Dankie ook vir Oom Johan en Tannie Reneé se harde werk op die pot. #heritageday #erfenisdag #braai #watterblommetjies #potjie https://www.instagram.com/p/BoHToujg4FI/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=9i2fj362vm8x
Loading...















