Sjoe, wat 'n lekker dag was dit vandag! Dis 'n voorreg om met so cool projekte en mense te werk en te leer ken en nuwe dinge te leer ken. Dit is 'n voorreg. Ek was 'n Gaffer op @straatligkindersza se nuwe music video shoot vandag! #blessed #knipoog Ps. 'n Gaffer is iemand wat ligte help opsit en skuif op enige video-tipe shoot. #filmlingo #ekleernog Dit is ook so cool dat @7annabel ook deel van die shoot was, want ons was saam op skool en het bus nie baie ver van @downtownmusicza studios in die stad-stad elke dag skool toe gery. En nou werk ons jare daarna saam op 'n video. En vanaand het @carmen.platt so 'n Cool spoken Word gedoen by @_mosaiek_. Dit het my so geseën. Mag dit 'n Cool week wees vir jou wat tot so ver in die post lees! Jy is cool en gaan cool goed doen. #musicvideo #straatligkinders #leerskool #starwars #music #video #gafferlife #experience #afrikaans #musiek #brassband (at Downtown Music Hub) https://www.instagram.com/p/B4-nSyXh2R1/?igshid=162dn9l4m2n0e







