Die tydglas drup uit…
Die tydglas drup uit…
Hier binne-in die kas is dit donkerder as wat ek myself voorgestel het. Niemand sal my hier kom soek nie, dis streng verbode om in Ma-en-Pa se slaapkamer in te kom. Die houtvloer het reeds twee keer gekraak waar Nico, my boet, in die deurkosyn kom huiwer het.
Seker op sy pensvelle gelê – so in die deur; om my onder die bed te soek. Ek is gedetermineerd om soos die Skim weg te kruip. As iemand…
View On WordPress







