Aan die einde van die tonnel
Die son sal hier ook kom soek aan die einde van hierdie wintertonnel
Foto: Rina Bester Die son sal hier ook kom soek die koue sal vlug voor die nuwe wind geitjies en goggas sal loer hoe nuwe sprietjies koppe lig aan die einde van hierdie wintertonnel
View On WordPress














