Baie Sterkte aan my liefie en V.R.T Pitt met hul eerste SA Junior Toutrekkampioenskappe 👌 Alles van die beste en voorspoed vir môre en Saterdag 💯😘 Ons glo en vertrou in julle, so glo en vertrou net in julself ✔ Baie Sterkte dan ook aan al my mede-Swellies van Hoërskool Swellendam 👊 "Ons vir jou ou SWELLENDAM!!!" 🎼🎶 #TrotsSoosNRots #GenietDit #SAToutrek #Strand #Pitties #Swellies #Eerstes #Ondersteuning #Swellendam👍 (at Helderberg Rugby Club)












