can ppl like.... leave mogai alone
seen from T1

seen from United States
seen from Finland
seen from Germany

seen from United Kingdom
seen from United States
seen from Belgium
seen from United States

seen from United States

seen from United Kingdom
seen from China

seen from Malaysia
seen from TĂŒrkiye
seen from United States

seen from Philippines

seen from Malaysia

seen from United States

seen from United States

seen from Australia

seen from United States
can ppl like.... leave mogai alone

Anya is live and ready to show you everything. Watch her strip, dance, and perform exclusive shows just for you. Interact in real-time and make your fantasies come true.
Free to watch âą No registration required âą HD streaming
âReg of weg?â Wat word deesdae met âproperâ Afrikaans bedoel?
âOns hĂ©t standaard Afrikaansnodigâ, bevestig ân feesganger in die gehoor by die Frederik van Zyl Slabbert Diskoersreeks gesprek oor hoe daar bepaal word wat âproperâ Afrikaans is.
Die gehoor het hoofsaaklik uit seniorburgers bestaan en na hierdie opinie het iemand in die gehoor hande geklap. Tog stem die paneellede, Ivor Price, Gerda Odendaal en Nadia Marais nie noodwendig saam nie.
âTaaldebatte is meer verdelend as opbouend,â sĂȘ Price.
Al drie lede beaam dat taal ân dinamiese ding is, wat beide konteks- en tydsverbonde is, en daar dus nie iets soos âproperâ Afrikaans kan bestaan nie. Hulle hou ook vol dat Afrikaans betrokke is by ân magstryd en dat sogenaamde âstandaardâ Afrikaans bepaal word deur diegene met mag, en dus nie nuutskeppings, dialekte of streekstale as âAfrikaansâ beskou nie.
Tog moet  ons nie huiwer om nuwe vorme van Afrikaans te aanvaar nie. âOm alles te wil suiwer, is ongesond vir ân taal,â het Marais gesĂȘ.
Price hou ook vol dat hy nie bekommerd is oor die toekoms van Afrikaans nie, maar die oormatige gebruik van Engels doen beslis afbreek aan Afrikaans as taal. Studente moet veral bedag wees op hulle alledaagse taalgebruik: âEk weet nie watse vorm van Afrikaans dĂt is nie!â Â
Die laaste gesprek in die diskoersreeks vind Vrydag, 13 Maart om 17:00 by die Khaya-kafee plaas. Toegang is gratis en die tema handel oor geloof op kampus. - Mila de Villiers