Tjoef tjaf...hoender- en blomkoolpilaf
Tjoef tjaf…hoender- en blomkoolpilaf
Deesdae tussen die woel van die werk, die inboks, die verkeer, die afgraderings en om by die Zuma-proteste te wees, is daar nie tyd om te lank in die kombuis te werskaf nie. Ek weet wragtig nie hoe my ma en pa met voltydse werke, vier kinders, twee honde en vier katte deur hulle lang lys van verpligtinge gekom het nie én dan was daar nog elke dag ‘n feesmaal op die tafel.Ek sukkel klaar om my…
View On WordPress















