“ʼn Duisend en enkele gedigte”
Foto: ©Rina Bester Die duisend en enkele gedigte, soos deur Gerrit Komrij bymekaar gemaak in een dikke bundel om enigeen ʼn leeftyd mee besig te hou.woorde woorde woorde – so baie woorde en so min tyd_ Die Afrikaanse poësie in ʼn duisend en enkele gedigte was die grootste geskenk wat deur ʼn Woordeman aan my gegee is. Hier, gaan lees en word wys, het my leermeester gesê. Wat ʼn wonderlike lees…









