Deur skade en skande word ’n mens wys
Deur ondervinding word mens verstandig!
Die lewe is ‘n reis, ‘n avontier, en ‘n leerskool. En weet ons dit nie! Laughing Chefs het amper ‘n dekade terug formeel tot stand gekom. Eers het ons net gespeel, en toe baie ernstig besigheid begin bou. Vanuit Magrieta se kombuis het ons vir groter besigheide, meer mense, langer tye, en so bietjie meer geld, begin kook. Kook het toe verander in kook-en-beplan, en toe sommer ook huur-dit-in en…
View On WordPress













