Ekstro, Intro of Otro?
In die 90âs was die Myers-Briggs groot, en ân populĂŞre gesprekspunt. Die MBTI bly steeds gewild omdat dit toeganklik is en ân gemeenskaplike taal bied om oor persoonlikheidsverskille te praat. Mense misgis hulle dikwels met my en is verbaas dat ek as INTJ geklassifiseer word, ek het dan so ân groot mond en skrik vir niks en niemand. Ek moet mos ân ekstrovert wees? Toe nie. VroeĂŤr jare was daarâŚ
View On WordPress










