Dink al 'n rukkie ,wil weet wat jy dink: As die huurders jou eendag per toeval vra dat indien hulle instaat is om die huis te koop van ons af oor 'n jaar of 2 ;meaning einde March 2018 of March 2019.Ons kan dan 'n kontrak opstel om 'n subject to deal te doen.Hulle betaal ons R100 000 wanneer hulle dit het of aan die einde van 2017 en ons verkoop aan hulle op die dag van tekening vd nuwe kontrak in 2017 teen R.1395000. So ons lock today's price in for 2 years.As die kontrak nie verheer word gedurende die tydeperk voordat Registrasie (March 2018) plaasvind nie vir een of ander rede kry hulle net die Deposit terug van R10 000 en die subject-too deal val weg(einde March 2018). Ons kan die R100 000 gebruik wat ons kry by hulle in 2017 wanneer ons amper kla gebou is- ons gaan geld nodig het om te finish.








