Tog na die uitspansel
...die heelal het vandag aan my ’n koepel gebied waardeur ek letterlik die ewigheid kan inkyk ...
Resim PayPal.me/FelixMittermeier tarafından Pixabay‘a yüklendi Ek ry of loop of vlieg of vaar of stap nie altyd sélf saam op alle ekskursies nie, Ek raak egter eerbiedig stil, en luister oopmond en dromerig, asof ek self daar loop, as iemand begin vertel van húl wonderlike ervarings. Soos hierdie vertelling van die Woordeman se ervaring op sy voetslaantog na die uitspansel: “Ons is op die…
View On WordPress




















