Smullekker sjokoladekoek
Ek het die sjokoladekoekresep in die Thermomix Basic Cookbook aangepas en dit is heerlik. Supersag, smelt in die mond koek met ‘n boonste lagie wat effens krakerig is en in mens se mond smelt! Die koek het geen versiering nodig nie, dit gee eerder die idee van brownies, my seun se gunsteling gebak.
Bestanddele
140 gram ongesoute botter, in stukkies gesny
knippie sout
170 gram suiker
6 eiers,…
View On WordPress














