Viskoekie finesse
©Rina Bester Viskoekies in die pan gaargemaak is maar ‘n morsige spulletjie en die opruim kan langer neem as die bakkery self! Die vrou onder wildevy is pure dromer daar onder haar boom en ek soek altyd korter paaie om lastighede, soos kosmaak, so gou as moontlik agter die rug te kry. Daarom bak ek al vir jare my viskoekies in die oond! Ek is seker hierdie viskoekies sal byval vind my die ma’s…













