As jou lyf telling hou (2)
Die ui wat ek moes skil Posttraumatiese stresversteuring Een van die faktore wat ook in my fibromialgie ‘n beduidende rol speel, is die toestand post traumatiesestresversteuring. Dit is belangrik om ter wille van konteks hierdie afdraai te volg sodat daar verstaan kan word dat dinge wat gewoonlik nie met die fisieke toestand fibromialgie verband hou nie wel ‘n wesenlike uitwerking daarop kan…
View On WordPress
















