#eiers stink
seen from Germany

seen from China
seen from United States
seen from United States

seen from United States
seen from United States

seen from United States
seen from Germany

seen from Belgium

seen from Malaysia
seen from United States
seen from United States

seen from Malaysia
seen from United States

seen from Malaysia

seen from United States

seen from United States
seen from United Kingdom
seen from China

seen from Malaysia
#eiers stink

Anya is live and ready to show you everything. Watch her strip, dance, and perform exclusive shows just for you. Interact in real-time and make your fantasies come true.
Free to watch • No registration required • HD streaming
Kan ‘n dieet werk in 28 dae?
Hier is ons nou by een van die dinge wat ek erg baie van hou, nee dit is nie om vir 28 dae lank ‘n dieet te volg nie, maar oefening en lekker gesond leef. Dis ongelooflik hoe mens ouer raak en terug dink aan al die goed wat jy gedoen het as jong mens en eintlik hoe sleg dit vir jou gesondheid was. Dan dink jy terug en wonder of daar werklik enige voordeel daaruit was en wonder hoekom jy dit regtig gedoen het. Okay, nostalgiese oomblik verby en terug na die 28 dag dieet.
Oorspronklik was die idee om hierdie dieet te ondersoek en soos ek verskillende weight loss goed ondersoek het, het ek gedink dat 28 dae ‘n goeie tydperk is om gewig te verloor. Ek bedoel as jy nie kan 2-5 kilogram verloor binne 28 dae nie is daar seker iets erg vout met jou. Okay dit hang ook seker af of jy die gewig het om te verloor, ek bedoel help nie jy vra vir ‘n maer persoon om gou 5 kg vir jou af te skud nie. Ook as jy nie die 28 dae lank dieet reels gan volg nie, niks oefening doen en heeldag McDonalds eet is jou kanse skraal oor maerder te raak. Ek wil amper sê dat die kanse groter is vir jou om vetter te raak dan as enige iets anders.
Ek was werklik geskok om te sien dat Afrikaans steeds lewe in SA en dat daar so ‘n groot vraag is vir dieete en gesondheid blogs. Dis eintlik ‘n wonderlike ding! Hier sit ek en dink ek is besig om heel fancy te wees met my Afrikaanse Tumblr blog terwyl daar reeds hordes soortlyke websites bestaan. Een van hierdie websites wat al myle voor my is word genoem Wees Gesond, besoek die website hier, en het toevallig ‘n artikel oor die 28 dae dieet ook.
Maar hierdie ouens is nogals slim, mens kan sien hulle doen al lank die blog ding. Volgens wat ek kon uitmaak noem hulle die 28 dag dieet direk op sy naam en sê dat die voorbeelde daarvan wat beskikbaar is op die mark nie bewys is nie. Ek was nie seker oor watter voorbeelde hulle praat maar na ‘n vinnige soek het ek gesien dat daar ‘n paar websites is wat letterlik ‘n 28 dag dieet vanaf dag 1-28 vir jou lys op hulle website. Niemand weet waar hierdie mense dit gekry het nie, maar ja hiers jou 28 dag dieet...
Dit voel effens verdag, en dis nie asof die internet en al hierdie weight loss produkte ooit verdag klink nie... Die probleem is dat seker met enige dieet, 28, 7 dag, 3 weke of whatever jy iewers ‘n lyn moet trek en ernstig begin raak. Jy kan seker sê watookal jy wil oor die spesifiek dieet of dink dis ‘n moerse scam maar iewers moet jy ‘n kans vat en dit probeer. Alhoewel dit lyk of Wees Gesond wel ‘n goeie alternatief van ‘n 3 week dieet in plaas van die 28 dag ding aanbied, en dit lyk of hulle ‘n geldjie daaruit kry ook, hou ek van hoe hulle openlik dinge noem op die webwerf.
Hulle gee meer as genoeg inligting oor die 28 dae dieet en selfs die 3 week dieet ding wat hulle review, heelwat meer as enige van die ander websites wat net vir jou ‘n dieet lys en “boom” daar moet jy nou gaan en hulle vetrou. Elkgeval iewers moet jy die lyn trek een ‘n dieet probeer as jy ernstig is oor maerder raak.
Hier is die artikel op Wees Gesond oor die 28 dae dieet: weesgesond.co.za/28-dae-lank-dieet-plan
Hier is ook ‘n video oor ‘n 28 dag eier dieet: