I loathe tagging fanfiction because what if I'm lying actually about what I wrote
seen from United States

seen from France

seen from Türkiye

seen from United Kingdom

seen from Japan
seen from United States
seen from France

seen from Romania
seen from China
seen from Türkiye
seen from United States
seen from Argentina

seen from United Kingdom

seen from United States
seen from China
seen from Brazil

seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from China
I loathe tagging fanfiction because what if I'm lying actually about what I wrote

Anya is live and ready to show you everything. Watch her strip, dance, and perform exclusive shows just for you. Interact in real-time and make your fantasies come true.
Free to watch • No registration required • HD streaming
**Hoofstuk Ses**
Rhea het haar al tuisgemaak met ʼn glas wyn toe Ella, Gawie en Jan huiswaarts keer. Sy het haar motor onder die afdak langs die sykant van die huis parkeer en haar handsak en ander items binnetoe geneem.
In haar kamer het sy die muskietmasjientjie aangeskakel, gekyk of daar nog genoeg vloeistof in die botteltjie is wat onderaan inskroef en toe die waaier aangesit om die lug te laat sirkuleer. Vensters oop, muskietwerings toe, hortjies ook toe.
Sy skakel die skootrekenaar aan wat sy gebruik wanneer sy by Ella is en laai die dokumente af wat sy in die kuberwolk gebêre het voor sy uit die Weskus vertrek het. Haar handsak met sleutels, beurs en ander benodighede bêre sy in die kluis.
Haar roetiene het sy al jare terug gevestig want wanneer haar gedagtes begin draai om die karakters in haar boeke, verloor sy tred van realiteit en deur dure lesse uit die verlede het sy geleer dat sy eers moet sorg dat sy baie seker is waar sy al haar belangrike items gebêre het.
Sy talm vir ʼn oomblik voor die halfvoltooide skildery wat op ʼn esel staan, uitgestal sodat sy dit kan vanaf haar bed en stoel kan bestudeer, sou sy wou. Langs die esel is ʼn goed-ontwerpte trollie met al haar benodighede sou sy aan die skildery wou werk.
Sy en Ella deel ʼn derde kamer wat hulle in ʼn aantrekkamer omskep het. Daarin is al die benodigdhede van hulle vrouwees. Meer gerieflik as ʼn stel laaie en ʼn kas vir elkeen. Meer spasie in hulle kamers om dit as studeerkamer te benut, sou hulle in privaatheid wou werk.
Die twee vrouens se sisteem het al baie wenkbroue oor die jare laat rys. Dit het egter geen impak op hulle vriendskap gehad nie want beide het geen mans in hulle lewens wat aansprake gemaak het op hulle tyd of aandag nie. Ook is hulle nie seksueel betrokke bymekaar nie en dus is hulle vriendskap ʼn noue band wat nie vertroebel word deur die gewone meesleuringe wat seks in ʼn verhouding kan inbring nie.
Hulle verhouding is gebou op eenheid, eenheid in denke en aanvaarding vir wie en wat hulle is - sonder enige oordeel en verwagtinge. Dis genoeg dat hulle mekaar dan en wan sien sonder besitreg of onredelike vereistes. Hulle belangstellings oorvleuel in musiek, kuns en empatie. Die res is interessanthede wat diepte verleen aan hulle vriendskap, nie bedreigings nie.
Rhea het haar tuisgemaak met haar glas wyn op die agterstoep wat uitkyk oor die berg en die stroom waar Ella haar spoelklippies gaan soek het. Sy het musiek aangeskakel en die rustige melodië het gehelp om haar te ontspan. Die chaise lounge waarop sy haar uitgerek het is een van ʼn paar wat op die stoep staan. Gemakstafeltjies is ook gerieflik binne bereik and daar is ʼn groot koffietafel tussen die twee.
Aan die anderkant van die stoep is ʼn buite-tafel met ses stoele. ʼn Prieël strek van die eenkant na die ander en bied skuiling teen die son. Grenadillas en immergroen klouterplante die bekleding vir die konstuksie.
Tussen die blare blink hier en daar ʼn liggie, solar-liggies wat outomaties in die aand aanwink en bedags die son absorbeer om hulle solarselle met energie te vul. Daar is ook ʼn versteekte besproeiingsisteem wat op die hittigste dae aangeskakel kan word om die area met ʼn fyn missproei te verkoel.
Franse dubbeldeure lei na binne. Die kombuis is na regs geleë en die knus sitkamer aan die linkerkant. Die sitkamer se vloer is bedek met ʼn groot handgeknoopte mat wat die klipvloer teen die koue isoleer. In die middel is ʼn soortgelyke tafel soos die wat onder by die meditasie platvorm staan. ʼn Musieksentrum met cd`s omring die groot platskerm-televisie wat teen die muur gemonteer is.
Die stelsel het hulle geinstalleer om dan en wan ʼn opname van ʼn musiekkonsert of ʼn fliek te geniet. Die sitplekke is groot, diep vloerkussings, die twee mure dien as rugleunings en is met los stoffering versag sodat jy in gerief kan terugleun, sit of sommer imprompto by die Oosterse vloertafel kan eet. Die kombuis-toonbank wat die skeiding is tussen die sitkamer en die kombuis het twee langbeenstoele aan die sitkamer se kant.
Op die hoek van die toonbank wat teen die muur geanker is, het hulle ʼn verversingstasie ingebou. Al die benodighede om sonder rondslomp oor menige koppies koffie of tee te kuier is byderhand, slegs die wasbak met water ietwat verder.
Onder die toonbank is ʼn vleklose staal restaurant-styl yskas ingebou. Die venster bo die wasbak se breë vensterbank is gepak met stiggies in verskillende stadia van groei.
Elke muur van die kombuis is van onder na bo beslaan met fynbeplande bergingsoplossings om die beknopte spasie ten volle te benut. Party items is versteek om die illusie van ruimte te skep, tog is die kombuis huislik en warm. ʼn Kuier-kombuis. Die buitespasies bied meer as genoeg opsies om te eet of te sit en ontspan.
Rhea het die bewegings aan die oorkant van die rivier gemerk toe sy met haar drankie buite toe gegaan het. Sy het hulle dopgehou soos wat hulle gesels-gesels naderkom, die vreugde in die kind se teenwoordigheid op haar vriendin se gesig gemerk, die gemak tussen haar en die lang, donker man.
‘Deva!’ roep Ella uit in ʼn groet toe sy haar gewaar. Rhea lig haar glas in ʼn saluut-groet en staan dan op om hulle tegemoet te gaan. Sy huiwer aan die bokant van die geboude trap wat se relings wegvleuel na die sykante toe, die trappe al hoe breër na onder.
Sy wag tot hulle tot bo kom, gee haar vriendin ʼn warm drukkie en glimlag as groet, draai dan met uitgesteekte hand na Gawie toe.
‘Hallo. Ek is Rhea,’ stel sy haarself voor.
Ella beduie na die kind.
‘Dis Jan, ook bekend as Janneman, en sy pa, Gawie.’
Die lang, donker man glimlag rustig, sy een hand rus op die seuntjie se skouers.
‘Koffie?’ vra Rhea met geboogde wenkbrou.
Sy beduie dat Ella haar gaste moet laat tuis maak by die tafel buite en stap na binne om die nodige te doen. Sy hoor hoe Ella vir Jan vra wat hy wil drink, haar laggie toe hy beduie dat reën sal lekker wees, dankie Tannie en die rustige stem van Gawie soos hy bevestig dat hy saam met hulle sal koffie geniet.
Ella kom glimlaggend na binne gestap en help gou vir Rhea om ʼn skinkbord reg te sit terwyl Rhea koffie uitmeet in die filter, melk verhit en verskuim. Bekers, lepels en ʼn bak beskuit met versoeter en suiker as bykomstighede. Jan se glas reën.
‘Jy hou van hom.’ Rhea se opmerking ʼn stelling, nie ʼn vraag nie.
‘Ja, definitief,’ bevestig Ella.
‘Die kind?’ Rhea vra stil, meer in die twee woorde opgesluit as wat ooglopend is.
‘Dis okay. Ons praat later.’
Sy glimlag warm vir Rhea en saam gaan hulle na buite. Rhea maak haar oorkant Gawie en Jan tuis sodat sy hulle rustig kan beskou sonder om te ooglopend te wees. Ella gesels met Jan oor die spoelklippies wat nou op die tafel lê. He vertel baie opgewonde vir sy pa watter hy uitgekies het. Met Gawie se vraag oor die rune simbole, staan Ella op en gaan haal ʼn boek wat dit illustreer asook die geskiedenis daarvan weergee, ʼn oorsig van die geskiedenis van hulle ontstaan en gebruike is ook in die boek en hy blaai rustig daardeur. Nou en dan vra hy iets, glimlag met sy oë vir Ella en vra dan meer inligting wanneer sy te vaag na sy sin antwoord. Tussen-in babbel Jan oor alles wat sy aandag vang, maar hy is mostly gefassineer deur al die platvormpies wat oral hang om kos aan wilde voëltjies te verskaf.
Rhea teug diep aan haar koffie, glimlag saam, antwoord hier en daar ʼn vraag en keer dan weer terug na haar eie denke. Haar buurman se gedrag bly in haar gedagtes, maar meestal haar eie reaksies teenoor hom.
Rhea se smaak in mans is nie tipies nie. Sy het lank terug probeer om ʼn normale verhouding te handhaaf met ʼn man wat nie ʼn kunstenaar was nie. Sy denke was interessant, maar sy was bitter jonk en sonder veel mensekennis. Haar verwagtinge het realiteit en helder denke oorskadu. Dit was die begin van ʼn maalkolk emosies wat baie langer aangehou het as waarvoor sy krag gehad het.
In die maalstroom is hulle keer op keer by mekaar verby, om en om dieselfde issues, fyngemaal deur die selfde energie wat nie een van hulle rus gegun het nie. Dit was intens en negatief. En het haar genees van enige smagtinge wat verhoudings aanbetref.
Daar was hier en daar iemand wat sy daarna ontmoet het wat gesorg het vir ʼn oomblik van opwinding maar dit was vinnig beëindig sodra dinge fisies wou word. Rhea is welgepantser op baie gebiede maar haar wankelrige selfbeeld wat nou en dan agter die drogbeelde van die verlede hul kop uitsteek, het gesorg dat sy nog nooit werklik vrye teuels aan haar diepste begeertes en denke gegee het nie.
Ella se stem dring tot haar deur.
‘Gawie sê totsiens, Rhea.’
Ella en Gawie staan al, Rhea het nie eens opgemerk dat hulle koffie reeds klaar was nie.
‘Dankie vir die koffie, Rhea. Geniet julle aand.’
Hy lig sy hand in ʼn groet, neem vir Jan aan hand en stap weer terug rivierbank toe om terug te loop tot waar hy sy bakkie gelos het. Ella en Rhea staan saam aan die bokant van die trap en beskou die twee figure soos hulle in die afstand verdwyn.
‘Kom, ek sit weer die ketel aan,’ beduie Rhea. ‘Ek can sien jy het nuus wat gedeel moet word,’ terg sy haar vriendin liggies.
‘Wat dink jy, Deva?’ haar gesig skielik effens angstig, onseker oor haar eie waarnemings.
‘Ek dink die wat nie waag nie gaan nie wen nie, geliefde,’ antwoord Rhea.
Sy gaan binnetoe en begin die ketel volmaak.
‘Waar is jou twakblik?’ vra sy.
Ella beduie na die blikkie wat effens weggesteek lê teen die kant van die perkoleerder.
‘Wil jy hê?’ vra sy vir Ella.
Ella knik en Rhea begin vir haar ʼn sigaret rol. Die ritueel strelend op die warboel emosies wat nog steeds in haar draai.
Sy stoot die klaargerolde sigaret na Ella toe en volg dit kort daarna op met nog ʼn koppie koffie.
‘Buite of binne?’
‘Buite,’ antwoord Ella en stap na die chaise lounges toe waar Rhea gesit het voor Gawie en Jan gekom het.
‘Vertel.’
Rhea beduie met haar beker dat Ella die vloer het. Ella vertel vir haar van die ontmoeting by die kooperasie, die voëltjie en die koffie-drink daarna asook vandag se onbeplande ontmoeting by die rivier. Haar gemak met hom, sy geskiedenis met die kind en sy keuses as gevolg van sy vrou.
Rhea luister na Ella se stem, hoor die warmte daarin wanneer sy van die kind se persoonlikheid praat en Gawie se reaksies bespreek.
‘Ek het lanklaas daardie klank in jou stem gehoor, vriendin,’ merk sy op.
‘Watter klank?’
‘Die spesifieke klank wat sê jy voel meer as wat jy dink jy voel.’ Rhea kyk haar stil aan. ‘Is jy reg hiervoor?’
Ella knik. ‘Ek dink so. Daar is geen haas. Ons sal sien wat gebeur. Ek voel rustig. Hy laat my glimlag.’
Haar antwoorde kort sinne. Stellings. Een op die ander soos sy haar gevoelens uitspreek.
‘Jy was besonder stil?’ Ella se vraag verwysend na Rhea se teruggetrokkenheid by die koffietafel.
‘Mmm, ek het nie geselskap verwag nie, my binnekant vibreer en ek kan nie alles lekker verbaliseer nie. Jy weet hoe raak ek. Plein onbeskof volgens party mense. Hoop nie ek het aanstoot gegee nie.’
‘Nee, jy was rustig. Jy hoef nie verskoning te maak nie. Wil jy daaroor praat?’
Ella verwys na hulle vorige gesprek wat geeindig het met Rhea wat vroeër vertrek het as wat sy beplan het.
‘Ek was besig met ʼn glas wyn. Wil jy ook hê?’
Rhea staan op en gaan haal die bottel wyn, haak nog ʼn glas nader en maak haar weer oorkant Ella tuis. Sy skink vir haar, wag vir Ella se knik en skink dan haar glas ook vol en stoot dit oor die tafel binne haar bereik.
‘Om die waarheid te sê, ek struggle om my woorde in ʼn reguit ry te kry. Daar is soveel emosies wat tans in my rondwarrel dat ek sal moet dink hoe om hulle uitgeryg te kry. Die dessitse man het my skoon deurmekaar gekrap. En ek is in die middel van ʼn moeilike hoofstuk and nou is my denke glad nie gefokus nie,’ bekla sy haar gemoedstoestand.
Ella frons. ‘Goeie gedagtes of slegte gedagtes?’
‘Meer soos verbode gedagtes.’
Ella begin lag vir Rhea se opmerking en gesigsuitdrukking.
‘Moenie lag nie, die man is definitief nie ʼn grap nie.’
Rhea se stemtoon vibreer van verontwaardiging.
‘Dalk so,’ stem Ella in, ‘maar jou reaksie is wel.’
‘Jy laat nooit iemand toe om eers naby jou te kom of deur daardie kors te breek nie. Miskien moet jy net go with the flow en hierdie ding nie te veel oordink nie. Geniet dit vir wat dit is,’ raai Ella haar aan. ‘Almal kan doen met ʼn avonturtjie so nou en dan.’
‘Miskien is jy reg. Maar hierdie voel nie soos ʼn avontuur nie. Hierdie voel soos ʼn blȇrrie saga,’ voeg Rhea onvergenoegd by.
‘Hy bespring my om elke hoek en draai, altans so voel dit vir my. Vir jare het hy rustig langs my gewoon en gekom en gegaan sonder dat hy my of ek hom gepla het. Dit was great. Die kere wat hy wel buite was het hy nie aangedring om sosiaal te verkeer nie en het hy nog nooit sy geselskap op my afgedwing nie. Wat de fok is nou fout met hom? Dis nie asof hy my nooit op die strand gesien het of ek vir hom nie. Vir wat moet hy met my kom praat? En dan nog demands ook kom staan en maak. En my Italianer kom betas, om insult by injury te voeg.’
Ella proes van die lag oor Rhea se tirade.
‘Het ek hom al ooit aangevat wanneer hy soos ʼn beverfde en bekettingde rockster buite rondgeloop het, of hom gaan beklim het wanneer hy amper kaalgat sy oefeninge buite doen? Nee, ek het hom in vrede gelos soos enige regdenkende volmaanheks. Ek het my by my eie driebeen-pot bepaal!’
Sy skink weer haar glas vol, haar lyftaal nou driftiger. Ella hou haar dop oor die rand van haar glas. Lagduiwels in haar oë.
‘Hou jy van hom, Deva?’ vra Ella.
‘Hou? Waarvan praat jy? ʼn Mens hou nie van slange, skerpioene of spinnekoppe nie. Jy kan hulle beskou deur ʼn vergrootglas, agter glas of op ʼn afstand. Jy klim nie in die donnerse hok met hulle en speel met die gifgoed nie. Nie as jy in elk geval enige sin vir oorlewing het nie,’ bars Rhea driftig uit. ‘Hierdie man laat elke waarskuwing-sel in my wese vibreer en al wat ek hoor is ʼn sirene wat luid oor en oor verkondig, ‘hier kom kak, hier kom kak!’’
Sy leun vorentoe en begin weer sigarette rol. ʼn Ou gewoonte wat oorgebly het nadat sy haar eie rookgewoonte opgegee het. Nou en dan tref die lus haar nog steeds maar die rol-ritueel kalmeer haar altyd. Genoeg so dat sy dit nou geniet om vir Ella sigarette te rol.
‘Jy moet erken hy is aantreklik op sy eie manier, Rhea.’ Ella steek haar sigaret aan, blaas ʼn walmpie rook stadig oor haar lippe, beskou the resultaat teen die lugh.
‘Aantreklik? Wat praat jy? Dodelik. Nou wilt hy kom woer-woer speel met my. Kyk hoe lyk ek. Asof ek weer my klere gaan uittrek vir ʼn man. Been there, done that, got the t-shirt. Nee, fokken dankie!’
Rhea tel haar glas op, drink diep en hervul weer.
‘Ek gaan my gedagtes hier orden, my hoofstuk op track kry en wanneer ek weer huis toe gaan, sal ek sy edele hoogheid se tjank vir hom aftrap met die eerste beste geleentheid. So gaan ek my wragtag nie laat deurmekaarkrap nie. Hoe de hel moet ek ʼn lewe maak as ek nie kan reguit dink nie?’
‘Kom ons gaan maak kos. Ek is nou sommer honger van pure beduiweldgeit.’ voeg Rhea by en staan op.
‘Waarvoor is jy lus?’
Ella staan ook op en volg haar na binne.
‘Kan ons noodles maak met al die trimmings?’vra sy vir Rhea.
‘Mmm ja, ek dink ons het alles.’
Rhea sit die koppies in die spoelbak en begin die bestanddele vir ʼn Oosterse styl noedel-dis bymekaarmaak. Sy week die droë glasnoedels in water, kap spriet-uie, week gedroogde shitake sampioene en gooi gedroogde houtoor fungus in ʼn ander bak.
Nadat sy al die bykomstighede gekap het en voorberei het, verhit sy ʼn wok, braai die verkillende fungi saam in olie en voeg dan knoffel, ʼn titseltjie gemmer, sprietuie en die gekapte rissies by. Sy voeg ʼn lepel gefermenteerde Oosterse bonesous by en voeg dan die geweekte glaspasta by.
Sy roerbraai hulle tot dit reg is en deel dan die resultaat in twee pastabakke. In ʼn aparte potjie water het sy eiers gekook wat Ella afgedop het en gehalfveer het, hulle binnekante net-net geset. In dieselfde water het sy ʼn vars pak choi geblansjeer en nou drapeer sy van dit, oor elke bak pasta en sit dan die gehalfveerde eiers langsaan.
Op ʼn skinkbord pak sy eetstokkies, vurke en lepels vir Ella asook die nodige asyn, sojasous en rissie-olies om die pasta die perfekte smaak mee te gee en dra dan alles na buite.
Ella glimlag breed toe sy voor die dis aansit. Haar vriendin se eetgewoonte en smake is na aan hare en dit is altyd ʼn avontuur wanneer hulle saam is. Die pasta is intens bevredigend en elke sintuig kry kans om die geure, kleure, smake en teksture te waardeer.
Terwyl hulle eet vra Rhea haar meer uit oor haar indrukke van Gawie en kort voor lank draai hulle gesprek na hulle kuns toe.
Hulle bespreek die hoofstuk waarmee Rhea begin sukkel het, spekuleer oor moontlike oplossings en gooi idees heen und weer. Ella deel met Rhea weer haar vordering met haar nuutste skildery. Deel van ʼn uitstalling wat sy vir later in die year beplan. Haar nuutste onderwerp meer persoonlik as gewoonlik. Tussen die gesels oor hulle kuns en skryfwerk verloop die ure vinnig. Na die soveelste glas wyn en hoeveelste koppie koffie, is die meeste onrustighede uitgewoed en hulle gemoede in die gemak van hulle vriendskap gestreel.
Hulle dra hulle skottelgoed in en Rhea begin opwas. Ella stap na die cd-speler en kort voor lank klink die rustige klanke van Nora Jones deur die luft.
‘Ek maak vir ons ʼn lekker hot tjoklit met marshmallows as poeding,’ beduie sy en wys na die kussings dat Rhea haar moet tuismaak.
Rhea bêre die laaste goedjies en gaan sit-lê teen die kussings.
Nadat Ella die soet warm drankies gebring het en die eerste teue geniet is, vra sy vir Rhea. ‘Gaan jy werklik hierdie kans by jou laat verbygaan?’
‘Waarvan praat jy nou, vriendin?’ vra Rhea en maak of sy nie presies weet waarvan Ella praat nie.
‘Ek praat van jou buurman en die energie tussen julle.’
Ella is onwrikbaar. Sy hou by die onderwerp en weier dat Rhea haar van stryk afbring.
‘Ek weet nie, Ella. Wat maak ek as ek iets vir hom begin voel? Ek sien wragtag nie weer kans vir daai tipe verhouding nie. My kuns en my skryfwerk verskaf al die genot wat ek nodig het en jy vul my aan. ʼn Verhouding is ʼn komplikasie wat my balans gaan versteur. Ek wil nie my vryhede prysgee vir ʼn man se onthalwe nie. Dit is en was nie die moeite werd nie. Ek weet dat ek moeilik is om mee saam te leef en ek kan nie sien hoe ek iemand in my realiteit kan akkommodeer nie. Op die ou end sal dit op dieselfde uitloop, ek moet kompromieë tref en my kuns ly daaronder en dan volg die stadige dood tot ek myself later nie meer herken nie.
Alles word ʼn twispunt want hy wil my besit en beheer. Hy sal hom begin toeskyt as ek in die maanlig wil dans, kaalgat wil swem of nagdeur skryf of skilder. My musiek sal hom pla want hy wil slaap of wat ookal en my kop is nie beskikbaar vir sy denke nie. En laat ons nie die sakke vol kritiek vergeet nie. Dan sal the woordwapens weer uitgehaal word om my presies te laat verstaan hoe ver ek as vrou, sy vrou tekortskiet.’
Haar stem heftig. Dan stil.
‘Nee, ek wil nie. Nooit, nooit weer wil ek dit voel nie. Nooit weer sal ek toelaat dan ʼn man my psige so kom verkrag nie. Is dit nie genoeg dat ek nog steeds rou oor daardie tyd se verliese nie? Fok dit! Dis nie die moeite werd nie.’
En as hy nie so is nie? As die man daardie een besonderse een is wat jou soos ʼn handskoen pas? Jou aanvul en nie vernietig nie?’
Ella se woorde is stil maar treffend.
Rhea sug.
‘Wel, dan is ek diep in die kak want ek sal nie weet hoe om hom te herken nie.’
Ella sê nadenkend,
‘Miskien moet jy hom dophou soos hy vir jou dophou. Kyk wat jou gees jou vertel. Beskou hom soos hy jou beskou. As jy wil, doen dan mee, maar as jy nie wil nie, los jy dit. Maar ek voel tog dat hy iets besonders is. Dalk het die heelal vir jou ʼn pleister gestuur vir all die einas van die verlede.’
Rhea het baie respek vir Ella se gevoelens. Tot dusver was hulle selde van koers af.
‘Ek sal daaroor dink,’ is al wat Rhea sê toe sy haar vriendin groet om bed toe te gaan.
Ella gee haar ʼn drukkie.
‘Slaap rustig, liewe maatjie. Die heelal is met jou.’
Select one prompt and I’ll try writing on it!
Choose one :D
A day In Jambavati’s life (before marriage)
Rukmini’s last day in Vidarbha before elopement with Krishna
Bhanumati and Draupadi meet for the first time
Kunti meets Maadri in the afterlife
Also, one heads up. Bhanumati and Draupadi’s meet will not end on a positive note. Bhanumati is Alakshmi (from what I know, considering the Kaliyuga was Duryodhan) and Draupadi is ofc Svaraga’s Shri. But that doesn’t mean it will end on a negative turn either, in between. Grey, I’d say.
Tagging my lovelies @lordsabove @illegibleramblings @merevasudevmeremadhav @mayakrish08 (hopefully you’re active)
Anon game for authors
1. What is the first book you ever tried to write and what was its name?
2. What do you love and hate about your own writing?
3. Who is your favourite character from your own book or from an epic you love?
4. What would you love to try next a new story, a genre, a specific idea burning in your mind?
5. Do you wish to publish your work and why or why not?
6. What is the scene or character in your book that makes you feel terrible the one that haunts you?
7. Who is your least favourite character from the epic and why do they unsettle you?
8. Leave a message, advice, or motivation for writers who want to start writing now or dare to publish in the mythological or historical genre.
Hi anon,
Absolutely love these questions so let me answer them:
1. I had never titled my first book ever, it was written in a notebook, back when I was 14 and was about a friend group navigating their life in a futuristic society. It was supposed to be a Slice of Life Drama of sorts, and I never got to complete it.
2. Love: The ability to write nuanced characters and especially focus on women and their experiences in epic and contemporary settings. I just love writing women and learning them as people on the go
Hate: I can't say hate, but I'm disappointed that I've not been able to explore diversity in my books yet. I'm still very much in my comfort zone, and that's something I hope to change from this year.
But if you need an absolute hate, then it's the inability to write a convincing description without cringing at them.
3. From my books: This is a difficult task, because that's like putting a mother on the spot and asking who's her favourite child.
a) Devika from The Tethers of Hope (wrote this under the pen name Sitara)
b) Anita Raichand from Vellichor (again under the pen name Sitara)
c) Nitya from Shattered Reflections (under the pen name Sitara)
d) Amrita Bharadwaj from the Aparachita Rajakanya Series
e) Dharini from the Manasvini Trilogy
f) Anagha from Manasvini Trilogy and Anagha: The Goddess's Teacher
g) Utpalini from Utpalini the Goddess Descends
h) Maithili from The Lost Queendom
From the epics: Sita from Valmiki Ramayana, Draupadi and Satyabhama from the Mahabharata, hands down. They are the women I truly look up to.
4. There are plenty of ideas I want to write, but to start off, I have a novella that's based on the Dyuta Sabha that happens in the Mahabharata narrated through Yudhishtir and Draupadi's POV. A Sahdev X OC Romance Drama (a time travel romance to be precise, with reincarnation tropes (Mahabharata)), and a retelling of the events surrounding the Syamantaka Mani and the marriages of Satyabhama and Jambavati to Krishna.
5. I would absolutely love to publish my works in the future, and I'm working on them. One of the reasons I've always wanted to publish is I have known the power of stories and story telling, it's an integral part of civilizations and this is my small contribution to spark curiosity and conversation for important themes and topics that must be discussed.
6. This scene is from The Lost Queendom, and it's the scene where Maithili realises that she is simply a myth and people in the distant future don't even know her name. It's a poignant scene as it's not only greif, but the unravelling of what happens with women's history and contribution in real time.
7. Karna from the Mahabharata unsettles me the most. Other than the obvious evil that many know about him, it's his behaviour with Yudhishtir on the 17th day that disgusted me the most when I read it. I'm not going to delve too much into it as it involves assault, but let's just say, there's no character as evil and as disgusting as him.
8. Write. There are no shortcuts, you're writing will be dragged through the mud, but like iron, it's molten and hot, and needs to be melded carefully. I would also say read in the genre you write, the good, the bad, the ugly, the phenomenal ones, read them all even if some of them get on your nerves, because that will help you see your craft and what you want to write and most importantly, what NOT to write.
The simplest advice I will give is: read like a writer and write like a reader.
I've gotta start properly saving my ideas and stop trusting future me to understand what I mean with 3 words. Like ok past me what the fuck am I supposed to remember with this

Anya is live and ready to show you everything. Watch her strip, dance, and perform exclusive shows just for you. Interact in real-time and make your fantasies come true.
Free to watch • No registration required • HD streaming
I woke up today
Dreaming of you
As I lay
Here on this damp grass
I know this to be true
My sweet lass
I shall never love another
Sitting down for a bit of this right now. I'm plotting the last couple of chapters for part2/book2 of Shadowed Memories: Dark Shadow, and there's a lot going on in my head. Is this enough? Is this glimpse into another world interesting enough? Will the people who read it be mad that I didn't write more? 🤣 I also have thoughts floating around about the next few parts/books. I'm creating this universe and I know where it starts (I really need to get to writing that story and the ones that lead to this one), and I know where I want my leading character to be after this adventure (leaning into god-like). How do I get him towards that incredibly powerful but also in control badassness in the next few stories? It's an exciting and daunting task. There's a sense of balance that's slipping. Well, caffeine has been consumed, I hope Meraki enjoys the creative flow I aim to unleash. Let's all steer towards the joys of life and embrace the creativity drawn from the vision of the great muse. ~E.L.F.
Does anyone have suggestions for online courses on creative writing? It’s fine if it is a paid one too.
It’ll help a lot if you drop down your suggestions! :D
@lordsabove @lotusdwells @mimaridoesmurari @mayakrish08 @merevasudevmeremadhav