Pieter. ‘n Baken van hoop, altyd gereed om te luister en waarheid te deel. Opreg en eerlik, standvastig en nederig. Vandag vier ek jou Gabe! Ek is geeëed om jou ‘n broer te kan noem! Dankie vir die geselsies en lag. Dankie dat sonsondergange vir ewig die hoogtepunt van die dag js my ou! Ek hoop dat 22 jou goed doen en dat jy al die geleenthede op jou pad met oop arms verwelkom! Ek het soveel waardering en liefde vir jou! Awee! #hbd #pieter #melkman #meesterrakopsitter #coolest #therealmvp #brothers #humble #steadfast #wecelebrateyou https://www.instagram.com/p/BvdbCeSh5xQ/?utm_source=ig_tumblr_share&igshid=91klygkji49k











