(via "Bakgat" Cap for Sale by Maryke Roux)

seen from United States
seen from Netherlands
seen from United States
seen from Netherlands
seen from Uzbekistan
seen from United States

seen from United States
seen from United States
seen from United States
seen from United States

seen from Croatia
seen from Germany
seen from United Kingdom
seen from United States
seen from United States

seen from United States

seen from United Kingdom

seen from Türkiye

seen from Yemen
seen from China
(via "Bakgat" Cap for Sale by Maryke Roux)

Anya is live and ready to show you everything. Watch her strip, dance, and perform exclusive shows just for you. Interact in real-time and make your fantasies come true.
Free to watch • No registration required • HD streaming
Sitewide 30% savings end today. Use code CHANGEITUP30 while you can
https://www.redbubble.com/shop/ap/126015933?asc=u
Sitewide 30% savings end today. Use code CHANGEITUP30 while you canÂ
(via Bakgat Bucket Hat by Maryke Roux)
Daniel Rateuke - Bakgat (Stil vor Talent, SVT220)
Daniel Rateuke – Bakgat (Stil vor Talent, SVT220)
Pick of the week: Daniel Rateuke with Bakgat on Stil vor Talent, SVT220.
Point House Records label owner and Dusseldorf club resident, Daniel Rateuke manifests his passion for afro-house rhythms in his first Stil vor Talent release with two dancefloor-ready numbers.
Title track Bagkat summons a tribal excursion into South African rhythms, dialing into a rhythmic mysticism by layering exotic…
View On WordPress
Sjokolade en koffie - gesonde liefde:
Dis eintlik een van daardie vrae wat nie ‘n antwoord nodig het nie, maar met Valentynsdag om die draai (en die hoop dat ek ‘n goeie sjokolade gaan kry… ek hoop my man lees hierdie nuusbrief...) is ek op soek na bewyse om al die bederf te kan geniet (mens moet positief wees!). Ek het wel op ‘n hele paar baie goeie redes afgekom, om dit selfs amper noodsaaklik te maak om hierdie bederf ten volle te geniet! Kyk bietjie hier!
Volgens BestHealthMag is daar ten minste 7 redes hoekom sjokolade goed is vir jou! Die 3 wat vir my die meeste uitgestaan het is (jy kan die volle artikels lees as jy die skakels volg!):
1. Donker sjokolade verlaag cholestrol:
Alhoewel dit ‘n klein studie deur die Universiteit van Illinois se Urbana-Champaign was, is bevind dat die daaglikse inname van kakao flavanol- bevattende donker sjokolade cholestrol verlaag en bloeddruk verbeter.
2. Dit kan jou vel  teen die son beskerm:
Navorsers van Duitsland se Heinrich Heine Universiteit het bevind dat van die komponente in sjokolade soos UV filters reageer, en dus jou vel beskerm teen die son!
3. Dit kan help om hartsiektes te voorkom:
Dit behels wel dat jy gereeld 70% donker sjokolade moet eet, en verkieslik nie saam met melk nie, want die melkproteien, Kaseien, reageer met die sjokolade en verhoed die regte opname in jou liggaam.
AuthorityNutrition.com vertel van die goeie voedingswaarde van sjokolade wat so daaruit sien:
‘n 100g donker sjokolade met 70-85% kakao bevat:
11g vesel
67% van die VDI (voorgestelde daaglikse inname) vir Yster
58% van die VDI vir Magnesium
89% van die VDI vir Koper
98% van die VDI vir Manganese
Dit bevat ook kalium, fosfor, zink en selenium.
Dit is wel belangrik om te onthou dat 100g sjokolade baie is en veral baie suiker en vet bevat, so dit is belangrik om te weet wat is ‘n goeie porsie donker sjokolade per dag. Volgens MindBodyGreen.com is ‘n goeie porsie 30-60g per dag.
Sjokolade werk so lekker saam met koffie, dat die inligting dat beide soveel voordele het goeie nuus is. Joe Graedon op Peoplespharmacy.com het geskryf dat bewyse al hoe meer word dat koffiedrinkers ‘n laer risiko het om Diabetes 2 te ontwikkel. (Dus is dit ‘n goeie maat vir sjokolade wat maar met suiker kom…). Hierdie artikel vertel ook dat vroue wat meer as 4 koppies koffie per dag drink ‘n laer risiko vir beroerte het as vroue wat slegs 1 koppie ‘n maand drink!
So, drink jou koffie en geniet jou sjokolade hierdie valentynsdag! Hier volg ook ‘n resep om jou eie sjokolade geskenk te maak!
Donna Hay se sjokolade truffels:
Bestanddele:
180ml room
600g donker sjokolade
Kakaopoeier om te bestrooi
Metode:
Voer ‘n 200mm x 200mm bakplaat uit met bakpapier - laat die kante genoeg oorsteek dat jy dit kan gebruik om die gestolde truffels later uit te kry.
Plaas die sjokolade in ‘n glas mikrogolf-veilige beker
Verhit die melk op die stoof tot kookpunt en giet oor sjokolade
Meng met lepel of draadmeger om gladde mengsel te kry - verht in mikrogolf vir 30 sekondes in dien nodig.
Giet in bakplaat en laat vir 2-3 ure in yskas om te stol.
Bestrooi met kakaopoeier.
Nota: Jy kan die mengsel verdeel en geur deur rooswater, likeur of koffie (voeg kitskoffie in room voordat verhit) by te voeg. En ander opsie om te bestrooi is neute, growwe sout, bessies of blomme.

Anya is live and ready to show you everything. Watch her strip, dance, and perform exclusive shows just for you. Interact in real-time and make your fantasies come true.
Free to watch • No registration required • HD streaming
Veeldoelige platbrooddeeg
Ek het die gewoonte om resepte bymekaar te maak. Elke moontlike bron: tydskrifte, internet, ou resepteboeke, nuwe resepte boeke, ag so hou die lys aan. Baie min van hierdie resepte kry wel die kans om lewe te kry in my kombuis ten spyte van al die voornemens! Maar dan is daar die resepte wat jy by ‘n vriendin raakloop of daardie resep wat mens ontdek omdat dit net so lekker werk! Vir daardie vriendin is dit ‘n ou resep, maar vir ons wat met hom te doen kry is dit soos ‘n lig wat aangaan! Een van hierdie resepte het ek juis raakgeloop by so ‘n vriendin! En hierdie resep is so buigbaar dat dit vir baie verskillende geleenthede gebruik kan word - en juis daarom so gewilde kuierresep is! Ek praat nou van Kathleen se pizzadeeg. Sy het dit met my gedeel, en ek deel dit weer met jou:
Kathleen se pizzadeeg:
Deeg:
375g meel (Granoro Farina “00″)
10g kitsgis
60g olyfolie
200ml water
10ml sout
Vir oorsmeer:
125ml olyfolie
1 knoffeltoon fyngekap
Kruie (origamum, tiemie, koljander - na smaak)
Sout en peper
Metode:
Meng alles saam behalwe die sout. Knie deur.
As alles goed deurgemeng is voeg die sout by en knie vir 5 minute totdat sag en buigbaar is. Maak toe en plaas op ‘n warm plek om te rys.
Voorverhit die oond by 250℃
Vir platbroodskywe:
Berei oondpan - voer uit met bakpapier
Weeg deeg in bolletjies van +/- 100g af
Bestrooi oppervlak met meel en rol dun uit (omtrent 5mm dik)
Verf oliemengsel liggies oor
Bak vir 7-10minute to begin bruin verkleur bo-op.
Opsioneel: laat die olie weg en strooi net sade (soos komyn, koljander of dukkah) oor, rol vas en bak. Rasper harde kaas (soos Parmesan) oor.